Internasionale Olimpiese Komitee

Internasionale Olimpiese Komitee
Kenteken van die Internasionale Olimpiese Komitee
Kenteken van die Internasionale Olimpiese Komitee
Franse naam Comité international olympique
Engelse naam International Olympic Committee
Land wêreldwyd
Sportsoorte Olimpiese sportsoorte
Leuse Citius, Altius, Fortius — Communiter
(Latyn vir: "Vinniger, hoër, sterker — Saam")
Gestig op 23 Junie 1894
Gestig in Parys, Frankryk
President Vlag van Duitsland Thomas Bach
Adjunkpresidente Anita DeFrantz, Yu Zaiqing, Ng Ser Miang, John Coates
Direkteur-generaal Christophe De Kepper
Erepresident Jacques Rogge
Konfederasies ANOCA, PASO, OCA, EOC, ONOC
Setel Lausanne, Switserland
Lede 206 Nasionale Olimpiese Komitees
Affiliasies Wêreldbeheerliggame van elke Olimpiese sportsoort
Amptelike tale Engels, Frans en die gasheer se ampstaal (indien nodig)
Amptelike webwerf olympic.org

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK; Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité international olympique, CIO) is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vier-jaarlikse Olimpiese Somerspele en Winterspele te organiseer. Die amptelike tale is Engels en Frans. Die huidige president van die IOK is die Duitser Thomas Bach.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search